Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en die visie te bereik wat ek vir my termyn het as voorsitter.

My visie vir hierdie kwartaal is: "Om die studente te dien in my hoedanigheid as voorsitter van die SRVP, daarna streef om eenheid onder my eweknieë te bereik, diversiteit te omhels, alle take te vervul wat van my met die grootste entoesiasme vereis word en etiese beginsels toe te pas op watter besluite ek ook neem. Teen die einde van my termyn sal ek hopelik 'n beduidende positiewe verskil gemaak het. "

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 14:37