Prof Anel du Plessis bied op 26 Junie 2018 'n publieke lesing aan wat deur die Institute for Advanced Sustainability Studies (Potsdam) en die Freie Universitat, Berlyn aangebied word. Die lesing is getiteld: "Domestication of the Paris Agreement in South Africa: The role of Cities" en bevat Mnr Andrew Gilder, Mede-direkteur van Climate Legal (www.climatelegal.co.za) as mede-outeur.