Dr Oliver Fuo het 'n TWAS-DFG-samewerking toekenning vir wetenskaplikes uit sub-Sahara-Afrika ontvang vir 'n drie maande studie by Fachbereich Rechtswissenschaft, Freie Universität Berlyn, Duitsland. Baie geluk aan Oliver. Ons is baie trots op jou en bly saam met jou.