Uitruilkontrakte

Fakulteit Regte het uitruilkontrakte met die volgende Universiteite:

Studente uitruilprogramme

Elke jaar studeer ongeveer 12 studente van ons fakulteit aan die Europese universiteite in terme van uitruilingsprogramme tussen ons fakulteit en Europese fakulteite. Studente van die genoemde universiteite woon ook kursusse by ons Fakulteit by. Die duur van die programme kan 4-5 maande tot 'n jaar wees.

Leiden Ekskursie

 'n Ekskursie na Leiden vind twee keer per jaar plaas. Hierdie is gemik om ons studente bloot te stel aan die Nederlandse regskultuur en ook om hul sosiale interaksie met hul Nederlandse eweknieë aan te moedig. Die duur van die uitstappie is ongeveer twee weke.

Uitruilingsprogramme van personeel

In terme van die personeeluitruilprogram wat bestaan tussen hierdie fakulteit en 'n aantal Europese fakulteite,  personeel gaan studeer dikwels in die buiteland, terwyl lede van daardie fakulteite weer hier lesings aanbied. Hierdie lesings word aangebied as gaslesings op spesifieke capita.

Internasionale Kantoor

Fakulteit Regte Uitruilprogram koördineerder

E-mail: Law-Exchange@nwu.ac.za  

Office number: +27 (0) 18 285 2616