Studente wat 'n loopbaan as prokureur oorweeg, kan gerus by een van van die volgende firmas aansoek doen om aan hul vakansieprogramme deel te neem:

 

 

Ons hou elke jaar gedurende Mei 'n loopbaandag voor die fakulteitsgebou waar u ook persoonlik met werkgewers kan gesels