Registrasieinligting vir 2019

Akademiese Administrasie

Stappe vir selfregistrasie

Boekelys eerste semester 2019

Navrae oor aansoeke

Enige navrae oor hoe om aansoek te doen, probleme met die aanlyn aansoek proses, asook uitstaande dokumente en navrae oor status van aansoeke kan verwys word na die CAAO (Central Admission & Applications Office) kontaksentrum:

Wat ouers moet weet

Modules

Akademiese geletterdheids modules

Kliek hier

 

Verpligte taalmodules

Dit is verpligtend vir alle LLB en BA in Regte studente om vir 'n taalmodule te registreer. Sien die Fakulteitsjaarboek vir inligting.

Klik hier

 

 Keuse Module vir  BA in Regte

Studente wat registreer vir  BA in Regte kies 'n hoofvak soos gelys in die jaarboek. Kliek hier vir keuses. Studente registreer vir hierdie module vanaf hul 1e tot 3de jaar (in kombinasie met regsmodules):

  • Engels (ENLL 111/121)
  • Sielkunde (PSYC 111/121)
  • Personeel en Bedryfsielkunde  (IOPS 111/121)
  • Filosofie  (PHIL 111/121)
  • Politiek (POLI 112/123)

 

Video on module selection

The purpose of the video is to provide prospective students with the information that would enable them to make informed decisions during registration. We encourage students to have a look at the video before they arrive on campus. Please also pick an alternative module if your initial decision is influenced by a time table clash.

https://www.youtube.com/watch?v=diyyA2I53Uk

Kurrikulumkontrole

Click here

Akademiese Oriëntering

Click here

The De Prof 

Click here