Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing

Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds beduidende bydraes tot ons samelewing. By Law @ NWU glo ons die ou gesegde 'dat 'n Vriend iemand is wat jou goed ken en nog steeds van jou hou.' Ons volg die loopbane van ons gegradueerdes met belangstelling en moedig voortgesette samewerking en aktiewe betrokkenheid tussen hulle en hul Alma Mater aan.

AANVRAAG: Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing  

(Maak asseblief oop in Adobe Reader (nie in jou 'internet browser' nie) om dit te voltooi en te epos na 20656440@nwu.ac.za.