TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn het; en/of baanbrekende regsuit¬sprake in Afrikaans.
Die prys is toegeken aan prof. Leonie Stander van die Noordwes-Universiteit.  Prof. Stander publiseer hoogstaande vollengte navorsingsartikels op verskillende terreine binne die regswetenskap.
Leonie Stander.

 
Submitted by RIEËTTE VENTER on Thu, 05/03/2018 - 11:34