Prof. Louis Kotze is verkies om te dien as 'n sleutelrolspeler van die wêreldwye "Earth System Law Task Force". Bestaande uit wêreldleiers, insluitend die vader van die "Earth system governance theory" Prof. Frank Biermann, die Taakmag is geleë in die Universiteit van Utrecht se Copernicus Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling en sal 'n belangrike bydrae lewer tot die formulering van die nuwe parameters van die Earth system law. Sien vir verdere besonderhede:  http://www.earthsystemgovernance.org/research/taskforce-on-earth-system-law/.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 14:23