'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings om die beskerming van die omgewing te bevorder. Baie dankbaarheid gaan na die fakulteit as geheel vir die ondersteuning en aan sekere fakulteitslede vir die bydraes. Dit sluit dr Paola Villavicencio Calzadilla, prof Anél du Plessis, dr WD Lubbe en Michelle Barnard in.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 10:21