Prof Christa Rautenbach ontvang 'n uitnodiging

Prof Christa Rautenbach het 'n uitnodiging ontvang om lid te wees van 'n evalueringskomitee om sekere aansoeke in die 'Kaderprogram vir Geesteswetenskappe, Kultuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe', wat deur die Duitse Federale Ministerie van Onderwys en Navorsing (Bundesministerium für Bildung und Forschung - BMBF) in 2012. Sy sal ook deelneem aan die hersieningspaneel wat van 11-12 September 2017 in Bonn, Duitsland, bymekaar kom.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Mon, 09/11/2017 - 15:15

Prof Anél du Plessis was selected

Prof Anél du Plessis was selected by the Governing Board of the International IUCN Academy of Environmental Law to serve a three year-term on its Teaching and Capacity Building Committee. The committee comprises of 8 environmental law scholars from different universities. The Committee is responsible for teaching and university-level capacity building in environmental law worldwide, with special attention to developing countries and countries in transition.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Thu, 09/07/2017 - 09:28

SRVP voorsitter 2017/2018

Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en die visie te bereik wat ek vir my termyn het as voorsitter.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 14:37

"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer

'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings om die beskerming van die omgewing te bevorder. Baie dankbaarheid gaan na die fakulteit as geheel vir die ondersteuning en aan sekere fakulteitslede vir die bydraes. Dit sluit dr Paola Villavicencio Calzadilla, prof Anél du Plessis, d

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 10:21

Prof Anél du Plessis - Vir 'n volhoubare Suid-Afrika

Alle Suid-Afrikaners het 'n afdwingbare reg op 'n omgewing wat nie skadelik vir gesondheid of welsyn is nie, en alhoewel dit 'n skaars land is, het elke Suid-Afrikaner die reg op toegang tot skoon drinkwater. "Ons het 'n paar van die beste omgewingswette in die wêreld, maar 'n tradisionele gebrek aan nakoming en handhawing het die stelsel verdun," het prof.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 10:06

Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang

Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang vir haar referaat gelewer tydens die 5de Jaarlikse NWU Postdoc Konferensie wat op 2 Augustus 2017 by die Sport Village, Potchefstroomkampus gehou is. Die geleentheid is georganiseer deur die Na-doktorale Komitee van die Potchefstroomkampus en ondersteun deur die kantoor van die Viserektor: Navorsing en Beplanning en die Internasionale Kantoor.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/23/2017 - 09:43

Symposium on Statelessness

Forthcoming Symposium on Statelessness - CALL FOR PAPERS

Symposium Co-Organised By the North-West University (NWU) and The United Nations High Commissioner for Refugees (UNHCR) on The International Human Right to a Nationality, the Prevention of Statelessness, and the Protection of Stateless Individuals in The 21st Century Dates: October 31 – November 2, 2017; Venue: North-West University (NWU), Mahikeng Campus; Mahikeng, North-West, South Africa.

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 08/02/2017 - 11:44