Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining'
Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining' by die 'Mineral Law in Africa (MLIA) Colloqium V' in Nairobi Kenya van 28 Feb tot 2 Maart.
Prof Willemien du Plessis is paneellid vir 'Gender & Mining' by die 'Mineral Law in Africa (MLIA) Colloqium V' in Nairobi Kenya van 28 Feb tot 2 Maart.
Baie geluk aan Dr Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wat bekroon is met 'n akademiese prys vir haar artikel Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika wat by LitNet Akademies Jg. 13 (3), 2016 verskyn het.
Geagte student
Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge, weersomstandighede, ekonomies werklikhede, gratis hoër onderwys, internasionale gebeure en baie ander faktore sal sorg dat ons nie in 2018 verveeld is nie.
Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied.
Prof Stander sal op 4 Oktober 2017 'n voordrag getiteld "Comparison: SA business rescue procedure" by die Internasionale INSOL konferensie te Warskou Poland lewer.
Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments.
26ste uitgawe van die All African Menseregte Skynhofkompetisie - 18 - 23 September - Span NWU met verteenwoordigers van die Mahikeng-, Vanderbijlpark- en Potchefstroomkampusse