Prof. Oliver Fuo woon tans die Global Intensive Program of Young Constitutional Law Scholars by wat van 23-29 Junie 2018 in Seoul, Suid-Korea aangebied word.  Die program word georganiseer deur die aanbieders van die 10de Annual World Congress of Constitutional Law en bied 'n geleentheid aan 28  belowende akademici van 16 verskillende lande om te beraadslaag oor hoe konstituisonalisme die globalisering van menseregte en humanitarisme in Suid-Korea en die ander verteenwoordigende lande, bevorder en kweek.  Prof.  Fuo het ook 'n aanbieding gedoen tydens die 17de Werkswinkel van die 10de World Congress of Constitutional Law wat van 18-22 Junie 2018 in Seoul, Suid-Korea plaasgevind het. 
 

Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 06/27/2018 - 09:41