FAKULTEIT REGTE

Post Doktorale Studies

Ons bied post-doktorale navorsing by hierdie Fakulteit aan.  Die navorsing moet binne die navorsingsveld van die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid. 

Suksesvolle kandidate moet artikels publiseer in geakkrediteerde tydskrifte met verwysing na die Noordwes Universiteit.

Vir verdere navrae kontak:Die Direkteur Navorsingseenheid: Prof W du Plessis (018 299 1969/54)  willemien.duplessis@nwu.ac.za