Title
              Prof
          Name and surname
              Michelle Barnard
          
Job title
              Medeprofessor en Vise Dekaan: Kwaliteitsversekering en belanghebbendesverhoudinge
          Telephone
              +27 18 299 1033
          E-mail
              Michelle.Barnard@nwu.ac.za
          Physical address
              Gebou F5, Kantoor G15,  Potchefstroomkampus
          Campus
              Potchefstroom
          Qualifications
              LLB; LLD
Expertise
              Klimaatsveranderingswetgewing en -beleid; (internasionaal en nasionaal) Hervorming van die energiesektor; Versagting en aanpassing van klimaatsverandering; Doelwitte vir volhoubare ontwikkeling; Regverdige energie-oorgang; Ligidikasie oor klimaatsverander
          Staff type
              Academic
          Background
              Klimaatsveranderingsreg met 'n fokus op mitigasie en aanpassing en raakpunte met menseregtewetgewing en volhoubare ontwikkelingsreg. Klimaatsveranderingsmitigasie met 'n fokus op die skoonontwikkelingsmeganisme soos dit in die energiesektor in Suid-Afrika manifesteer. Hoe die normatiewe raamwerke van menseregtewetgewing (nasionaal en internasionaal) en internasionale volhoubare ontwikkelingsreg dien om aanpassingspogings te beïnvloed.