Title
Me
Name and surname
Masego Mokgoko
Job title
Dosent
Telephone
+27 18 285 2838
E-mail
Masego.Mokgoko@nwu.ac.za
Physical address
Gebou F5, Kantoor G30, Potchefstroom Kampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

Kwalifikasies: LLB (Cum Laude, UNISA) 2023; MPhil: Multidissiplinêre  Menseregte  (UP) 2015; BA Hons Kriminilogie (UP) 2013; BPolsci  Politieke Wetenskappe (UP) 2012.

Expertise
Internasionale Menseregte , Grondwetlike Reg, Administratiewe Reg, Strafreg, Kritiese Kriminilogie en kontemporêre strafreg kwessies
Staff type
Academic
Background

Keabetswe Masego Mokgoko is ‘n lid van die Criminological Society of South Africa (CRIMSA) asook ‘n Golden Key lid,  en haar akademiese agtergrond in LLB, Politieke wetenskappe, Kriminilogie,  en  Multidissiplinêre  Menseregte  het haar  ‘n passie laat ontwikkel vir regs-  en sosiale geregtigheid binne die regsgemeenskap asook binne sosiale kontekste.   Voordat sy by die NWU aangesluit het, was sy ‘n junior lektor by  UNISA in Kriminilogie (2020-2023) asook ‘n tutor in Kriminilogie by die  Universiteit  van Pretoria (2013).  Haar werkservaring in verskeie areas soos navorsing , bankwese en eiendom , het  haar omvorm in ‘n dinamiese en veelsydige leier

Research outputs

Thobane, M., Barkhuizen, M., Mnguni, N., Chokoe, L. & Mokgoko, K. (2023). Workplace gender-based violence: A case study of an institution of higher learning. Pretoria, South Africa: University of South Africa.