Title
Mnr
Name and surname
Patrick Mogale
Job title
Dosent
E-mail
39096238@nwu.ac.za
Physical address
Gebou A14, Kantoor G10, Mahikengkampus
Campus
Mafikeng
Qualifications

LLB en LLM in (Ontwikkelings- en Bestuursreg)

Expertise
Strafreg, Siviele Prosesreg, Bereddering (Administrasie) van Bestorwe Boedels en Sosio-Ekonomiese regte
Staff type
Academic
Background

Gematrikuleer in 2012, daarna in 2013 by die Universiteit van Limpopo die Baccalaureus in die regte in 2016 voltooi is. In 2017 LLM in (Bestuurs- en Ontwikkelingsreg) wat in 2018 suksesvol voltooi is met 'n aantal publikasies. Legal-Aid SA het my toe die geleentheid gegee om as kandidaat-regspraktisyn by die plaaslike kantoor in Nelspruit te dien.