Title
Mev
Name and surname
Lebo Smith
Job title
Dosent
Telephone
+27 16 910 3459
E-mail
Lebo.Motelle@nwu.ac.za
Physical address
Gebou A16, Kantoor G17, Vanderbijlparkkampus
Campus
Vanderbijlpark
Qualifications

LLM (WITS) 2017; LLB (Birmingham City) 2011

Expertise
Omgewingsreg; Arbeidsreg en Administratiewe Reg
Staff type
Academic
Background

Lebo Smith (Motelle), het haar hoërskool in Suid-Afrika voltooi voordat sy na Engeland verhuis het. Sy het haar voorgraadse en nagraadse studie in die regte aan hoër onderwysinstellings in Birmingham (UK) voltooi. Sy het teruggekom na Suid-Afrika om haar nagraadse studie in Arbeidsreg aan die Universiteit van Witwatersrand te bevorder. Dit was daar waar sy belangstelling in omgewingsreg ontwikkel het. Sy is aangestel as 'n Navorsings- en Opvoedingsassosiasie in die Skool vir Regsgeleerdheid, en het later 'n sessie lektor vir Inleiding tot die Reg en Besigheidsondernemingsreg geword.