Dr Mwanawina is gekies om deel te neem aan 'n interdissiplinêre navorsingsprojek getiteld: Steering Regional Development through Regional Economic Communities in Africa: Legal, Economic and Political Instruments.

Die projek vorm deel van die Tanzanian‐German Centre for Eastern African Legal Studies (TGCL) in samewerking met die Dar-es-Salaam Regskool en die Universiteit van Bayreuth, Duitsland.
Die eerste navorsingswerkswinkel word vanaf 16-18 Oktober 2017 in Dar-es-Salaam (Tanzanië) gehou.
Submitted by RIEËTTE VENTER on Wed, 09/20/2017 - 08:03